Hi,
Die uitgangspunt van hierdie joernaal is om weier te dink en te gesels as net die basiese uitgangspunte van die formele Kerkgroeibediening soos goedgekeur deur die sinode en soos saamgevat in die Omkeerstrategie. Die gesprek wil probeer om selfs dieper te delf en juis denke te stimuleer. Immers is die bedoeling van die Kerkgroeibediening inisiatief sekerlik nie om iets staties en onveranderlik daar te stel nie maar om juis dinamiese groei en ontwikkeling binne die kerke te fasiliteer.
Ek hoop dat deur hierdie joernaal ons saam op reis kan gaan om net meer en meer te ontdek van Christus se wil (droom) vir sy Bruid.