Kerkgroei - Church Growth
Kerkgroei - Church Growth
  • TUIS
    • KERKGROEI >
      • HOOFNUUS
      • KERKPLANT INISIATIEWE
      • EVANGELISASIE >
        • STIMULUS MAKSIMA!
        • CROSSTRAINER
      • HULPBRONNE >
        • PUBLIKASIES >
          • FOKUSBOEKIE
          • INLIGTINGSBOEKIE
        • MULTI-MEDIA
        • GTV-2015
        • GTV-2017
        • PREKE
      • GELEENTHEDE/AKSIES
      • LOER HIER
      • KONTAK
    • EXPANDO >
      • HOOFNUUS
      • HULPMIDDELS >
        • GESONDHEID & GROEI PROSES
      • NUUSBRIEWE
      • PREKE
      • ARTIKELS
      • MEDIA
  • HOME
    • CHURCH GROWTH >
      • HEADLINES
      • CHURCH PLANT INITIATIVE
      • EVANGELISM >
        • STIMULUS MAKSIMA
        • CROSSTRAINER
      • RESOURCES >
        • PUBLICATIONS >
          • FOCUS BOOKLET
          • INFORMATION BOOKLET
        • MULTI-MEDIA
      • EVENTS
      • TAKE A PEEK
      • INTERACTION
    • EXPANDO >
      • HEADLINE NEWS
      • RESOURCES
      • NEWSLETTERS
      • SERMONS
      • ARTICLES
      • MEDIA
  • KONTAK/CONTACT
  • TUIS
    • KERKGROEI >
      • HOOFNUUS
      • KERKPLANT INISIATIEWE
      • EVANGELISASIE >
        • STIMULUS MAKSIMA!
        • CROSSTRAINER
      • HULPBRONNE >
        • PUBLIKASIES >
          • FOKUSBOEKIE
          • INLIGTINGSBOEKIE
        • MULTI-MEDIA
        • GTV-2015
        • GTV-2017
        • PREKE
      • GELEENTHEDE/AKSIES
      • LOER HIER
      • KONTAK
    • EXPANDO >
      • HOOFNUUS
      • HULPMIDDELS >
        • GESONDHEID & GROEI PROSES
      • NUUSBRIEWE
      • PREKE
      • ARTIKELS
      • MEDIA
  • HOME
    • CHURCH GROWTH >
      • HEADLINES
      • CHURCH PLANT INITIATIVE
      • EVANGELISM >
        • STIMULUS MAKSIMA
        • CROSSTRAINER
      • RESOURCES >
        • PUBLICATIONS >
          • FOCUS BOOKLET
          • INFORMATION BOOKLET
        • MULTI-MEDIA
      • EVENTS
      • TAKE A PEEK
      • INTERACTION
    • EXPANDO >
      • HEADLINE NEWS
      • RESOURCES
      • NEWSLETTERS
      • SERMONS
      • ARTICLES
      • MEDIA
  • KONTAK/CONTACT
Picture





​BEHOORT 'N KERK NIE NATUURLIK TE GROEI NIE?

Hopelik is jou antwoord bevestigend!  En tog, tog krimp ons kerke teen 'n ontstellende tempo.  Soveel so, dat dit self nuuswaardig geword het!
'n Tweede vraag:  Kan ons iets aan hierdie tendens doen, of moet ons dit maar as onvermydelik aanvaar?  Kan ons heel vroom verklaar dat die groei van 'n gemeente nie in ons hande is nie, want God sorg vir alles?
Kom ons maak 'n stelling:  Gesonde kerke is groeiende kerke!  Die teendeel is natuurlik ook waar:  Ongesonde kerke is kwynende kerke!
Miskien hou jy nie van hierdie stelling nie want dit plaas die aanspreeklikheid vir die toestand van jou gemeente op jou skouers.  Jy kan aan soveel redes (verskonings) dink waarom die daling van lidmaatgetalle nie op jou rekening geplaas kan word nie.  Miskien is jy ten minste gedeeltelik reg?  Maar dink so bietjie oor die stelling hierbo:  Noop dit jou nie om selfondersoek te doen nie?  Daag dit jou nie uit om 'n slag krities na jou gemeente te kyk en biddend te vra: "Is ons 'n gesonde gemeente?" nie?
Expando, die uitvoerende arm van Kerkgroei, wil jou bystaan in die beantwoording van hierdie kritiese vraag.  Gaan na die HOOFNUUS bladsy van EXPANDO en kyk na die hulpmiddels wat daar gebied word om objektief jou gemeente se gesondheid te meet.
Picture
AFRIKAANSE GROEP
Picture
ENGELSE GROEP
Picture


Webwerf geskep in samewerking met: